Japannese kuns

Groot Golf van Kanagawa, deur Katsushika Hokusai een van Japan se bekendste kunstenaars.

Japannese kuns dek ʼn wye reeks style en media, insluitend antieke pottebakkery, beeldhou, inkkuns, blokwerk, keramiekwerk, origami en ook meer onlangs is die moderne Japannese strokiesprente en animasie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne